| Facebook toets nuwe tegnologie http://praag.co.za/content/view/5143/275/ | | | |
| Geskryf deur verslaggewer | |
| Vrydag, 26 Junie 2009 | |
| Facebook toets tans nuwe privaatheidsbeheermaatreëls wat sy sowat 200 miljoen gebruikers in staat sal stel om te besluit wie sien elkeen van hul persoonlike opdaterings. Facebook het eergister bekend gemaak dat die opsie gebruikers in staat sal stel om hul opdaterings vir spesifieke groepe vriende pas te maak, byvoorbeeld ’n gebruiker wil almal laat weet hoe hy oor die weer voel, maar net sekere mense laat lees van sy wilde gefuif die vorige nag. Die nuwe privaatheidsbeheermaatreëls is aanvanklik net sekere Facebook-gebruikers beskore. |



No comments:
Post a Comment